| Modulekode | GNK 680 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Chirurgie (7 weke) in die Studenteinternkompleks: Algemene chirurgie, vaskulêre chirurgie, plastiese chirurgie, kinderchirurgie, kardiotorakale chirurgie. |
| Modulekrediete | 52.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GNK 581,GNK 582,GNK 583,GNK 585,GNK 586,SMO 511,SMO 512 |
| Kontaktyd | 40 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Chirurgie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App